(DOWNLOAD) "Crises Heterotopias and Nature's Healing Influence in Chinchilla (Nanette van Rooyen)/Heterotopiese Ruimtes van Krisis en die Natuur Se Genesende Invloed in Chinchilla (Nanette van Rooyen) (Report)" by Susan Meyer # eBook PDF Kindle ePub Free
eBook details
- Title: Crises Heterotopias and Nature's Healing Influence in Chinchilla (Nanette van Rooyen)/Heterotopiese Ruimtes van Krisis en die Natuur Se Genesende Invloed in Chinchilla (Nanette van Rooyen) (Report)
- Author : Susan Meyer
- Release Date : January 22, 2010
- Genre: Language Arts & Disciplines,Books,Professional & Technical,Education,
- Pages : * pages
- Size : 124 KB
Description
Inleiding Chinchilla (2007), die debuutroman van Nanette van Rooyen, handel oor die verwerking van gevangenskap, liggaamlike skending en emosionele trauma wat ontstaan uit 'n liefdesverhouding. Lea Louw gaan woon op Swakopmund saam met Martin, wat haar "aanhou ter wille van sy liefde" en wie se irrasionele jaloesie daartoe lei dat hy hulle ongebore kind doodskop. Sy neem haar toevlug tot die plaas waar sy grootgeword het in die Roggeveld. (1)